Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grasso

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 106, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grasso is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf bied in 'n strandfrontgebou in Strand. Die woonstel is op die vierde verdieping en spog met 'n pragtige uitsig oor die strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n kusvakansie.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Daar is 'n wasmasjien in die aparte badkamer. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en gemaklike rusbanke wat kan terugleun.

Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n hysbak tot op die vierde verdieping. Die kompleks het 3 swembaddens wat gaste mag gebruik.

Die minimum verblyf is 2 weke.

Slaapplek

’n Bespreking by Grasso sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 106, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 106, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb115fc02cc83d5110162286967ba5a619a08293ad1c5a9479618da4389f48fc8d1b0d05b2496c2a0bd8f6431379186d96511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 106 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115357249997 18.82341378574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem