+14
Oord in Port Alfred

Green Fountain Villa No.5

8 gaste

3 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 5, Green Fountain Farm Resort, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Green Fountain Villa No.5 is net buite die kusdorpie Port Alfred in 'n rustige ligging en bied gerieflike akkommodasie vir gesinne en groepe wat dié skilderagtige deel van die Oos-Kaap besoek.

Die bekoorlike villa het slaapplek vir 6 - 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers (met en suite-badkamers met 'n bad en stort), 'n oopplan-leefkamer met 'n gerieflike sit- en eetarea en 'n goed toegeruste kombuis vir jou selfsorg-behoeftes. Die patio buite het uitsigte oor die dam en tuin en gaste kan ook op die houtdek ontspan. Aangesien die villa in die Green Fountain Farm Resort is, is gaste welkom om van die gemeenskaplike swembad gebruik te maak. Braaigeriewe en WiFi word ook voorsien.

Die kusdorpie van Port Alfred lok heelwat vakansiegangers kus toe en is net 10 km van die Green Fountain Villa af. Port Alfred bied wonderlike swemstrande en verskeie watersportaktiwiteite soos branderplankry, bootry, waterski, skubaduik en visvang. Die Gary Player-gholfbaan by Fish River Sun Hotel is net 20 minute se ry van die dorp af.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Garth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Unit 5, Green Fountain Farm Resort, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Green Fountain Villa No.5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 10% AF!

Vanaf R3 080
R 3 080 R 2 772
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 080
R 3 080 R 2 772
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 080
R 3 080 R 2 772
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Unit 5, Green Fountain Farm Resort, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZGEwYjU0LWYyNjgtNGU5MC1hNGU5LTk3YzA3M2RkMTFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 080 nouVanaf R2 772 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 Unit 5 Green Fountain Farm Resort 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.556005223378 26.966958940029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang