+84
Hotel in Van Reenen

Green Lantern Inn Hotel and Gardens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Refilwe C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Great stay, great service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon M
1 nag
5.0
Jan 2026

See comments above. I've answered all the question. The only complaint I have is that I volunteered to answer the website research and now you make this field compulsory. So I won't be answering the website's surveys in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Love staying at the Green Lantern and will be back. The stay was lovely; however, I would suggest that block-out curtains be used in the unit we stayed in, as the outside security light shone through the curtains whilst we were trying to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi N
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Baie lekker en rustig. Baie lekker. Outydse hotelgevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Fantastiese atmosfeer, uitstekende diens en heerlike kos! Ons het baie lekker gebly! Fantastiese atmosfeer, uitstekende diens en heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Aangename atmosfeer en vriendelike personeel. Kamer 12 se bed was baie ongemaklik en die lakens baie dun. Aangename atmosfeer, lekker ontbyt en behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Pleasant. Old historic building, very interesting. Lovely well-maintained gardens, with chickens running around (don't need to have an alarm clock). Enjoyed it so much that we booked for our return trip too. Restaurant food is tasty and reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rodney T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Everything was good. As always, very comfortable, great service, and great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Na 60 jaar steeds (n spesiale plekkie. My ouers het na 60 jaar weer Green Lantern Inn besoek waar hulle huweliksreis in 1966 gevier het. Hulle het steeds hulle kwotasie waar hulle slegs R5.60 betaal vir die nag se oorslaap. Dit was 'n baie spesiale geleentheid en het hulle die vriendelike ontvangs baie waardeer. Die tee wat bedien was in die tuin het hulle waardeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonet D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Gemaklik en als wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Baie lekker gebly. Gerieflike stopover oppad suidkus toe.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Wragg Street, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 93 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80fec166a5c135d021f4925063b66e1e624c60af42fd5541942cb747c33e493516c915eede613e58bcdbdbf0922b2719ec3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 7 Wragg Street Van Reenen 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.374350947283 29.38005656004

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang