+115
B&B in Newcastle

Grey Goose Game Lodge

  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sukses Farm, Memel Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Grey Goose Game Lodge is aan die voet van die Drakensberge, 3 km van Newcastle af. Die perseel bied 'n rustige atmosfeer en 'n rits opwindende doendinge, keurige etes en asemrowende natuurskoon.

Ons bied verblyf in dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en gesinskamers. Al die kamers is gerieflik gemeubileer en het 'n HD-TV met die volle DStv-pakket, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis onbeperkte WiFi. Elke badkamer het 'n bad of 'n stort.

Doendinge op die perseel sluit visvang, opwindende helikoptervlugte, stap, draf en fietsry, oerwoudgimnasiums, trampolien, springkussing en 'n restaurant op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Devi N
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful, pleasant stay. It was pleasant and relaxing. The room was clean, neat and tidy. It's what we needed after the long trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Devi N
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, restful place. The surroundings added to the ambience of our stay. Beautiful, picturesque place. From the time of arrival, se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Geoff T
Saam met vriende
4.4
Comfortable. Pleasant and quiet venue.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Sharlene C
Gesin met klein kinders
4.4
Family friendly, relaxing and stunning views. Stay here once a year, it's an amazing place for kids and families.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Robert T
Saam met lewensmaat
4.2
Able to relax in a quiet setting and go for a walk past the wild animals. Enjoyed the quietness, neat gardens, service and tidy rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grey Goose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sukses Farm, Memel Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Grey Goose Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Sukses Farm, Memel Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 56 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bacf30d1f673a713fcef17ec5ceb3ae6495caa4dcc49557e74660d689b85041c3c72b75511db72edf5d92118fad1e1102c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Sukses Farm Memel Road 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.733493621336 29.893673514744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang