+20

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Irving Steyn Straat, Cassledale, Springs, 1559, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Greystoke is 'n selfsorg-eenheid in Springs met gerieflike slaapplek vir 2 gaste.

Hierdie woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaat-gasstoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus en daar is 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea langsaan het gemaklike sitplek en 'n dubbelslaapbank wat slaapplek aan 2 gaste bied. Daar is ook 'n TV met 'n vol DStv-pakket, Netflix, YouTube en Showmax, en die huis het gratis WiFi.

Buite die huis is 'n lieflike braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek. Maaltye is beskikbaar op versoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marisca M
Saam met lewensmaat
5.0
Voel sommer tuis. Pragtige plek, baie netjies. Was sommer lekker bederf met cappuccino toe ons in die aand daar aankom en met ope arms verwelkom.
Jun 2026
Chris N
Saam met lewensmaat
5.0
Kort kuier in Springs na baie jare. Ons het vreeslik tuis in die ruim woonstel gevoel. Daar word baie aandag aan die klein detail gegee. Dis 'n veilig...
Sien meer
Okt 2025
Cassandra M
Saam met lewensmaat
5.0
Very good, welcoming, friendly, clean, excellent! Very good, welcoming, friendly, clean, will definitely stay there again when we are i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Liaan B
Saam met lewensmaat
5.0
Tevrede. Het 'n welkom gevoel, was gemaklik met aankoms en het rustig gerus.
Mrt 2025
Alida P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi gerieflike goed uitgeruste eenheid. Huis weg van die huis. Ons het baie. Baie mooi gerieflike goed uitgeruste eenheid. Huis weg van die huis...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Coen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 26 Irving Steyn Straat, Cassledale, Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink Greystoke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Irving Steyn Straat, Cassledale, Springs, 1559, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA064d96a2212ce30b19aee55f3379e0427d447b3fe15a8497661aab572075e7d5f26f31838c47dad947e663b43af0dc0d1f01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 26 Irving Steyn Straat Cassledale 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.264935634391 28.466119212303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang