Greystone Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Rowallan Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greystone Studio is 'n knus oopplan-woonstel op die eienaar se perseel in die kusgebied van Blouberg en is die ideale plek vir paartjies of enkelreisigers.
Dié ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is 'n aangewese werkspasie en gratis WiFi is beskikbaar.
Die gemeubileerde balkon spog met 'n pragtige uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat wil verken, is Bloubergstrand 1,5 km ver en Eden on the Bay is 3,6 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Angeline Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 12 Rowallan Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Greystone Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 12 Rowallan Road, West Beach, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang