Grootberg Lodge
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C40, Grootberg Plateau, Palmwag, Kunene
-
POA
Beskrywing
Grootberg Lodge is 22.2 kilometer vanaf Palmwag in Namibië geleë en bied skilderagtige uitsigte en 'n rustige basis om die omliggende besienswaardighede te verken.
Verblyf bestaan uit 16 individueel versierde chalets. Die dubbelkamers is gemeubileer met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die gesinskamers het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer. Alle kamers sluit 'n skryftafel en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die lodge beskik oor 'n gaste-sitkamer, 'n restaurant en 'n goed gevulde kroeg. 'n Verskeidenheid masseringsbehandelings kan op die perseel gereël word.
Begeleide staptogte en ritte is beskikbaar met vooraf reëling. Grootberg Lodge is geleë op die Etendeka-plato en kyk uit oor die Klipriviervallei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Annelien Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the C40, Grootberg Plateau, Palmwag, Kunene
- Gaste dink Grootberg Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C40, Grootberg Plateau, Palmwag, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang