- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Doornkloof, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Grotto to Gravel is 'n unieke selfsorggastehuis wat op 'n plaas aan die voet van die Magaliesburgberge geleë is en met 'n motorfiets-tema spog.
Dié verblyf beskik oor 11 eenhede. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort en 'n bad óf net stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas en al die nodige kooktoebehore toegerus. Boonop bied ons 'n volledig toegeruste kroeg en restaurant wat bekend is vir sy uitsonderlike kos en diens.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Elke eenheid spog met 'n stoep met berguitsigte en buite-eetgeriewe.
Grotto to Gravel is teen die skilderagtige agtergrond van die Magalies-landskap geleë en bied die ideale plek om spesiale geleenthede te vier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Farm Doornkloof, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Gaste dink Grotto to Gravel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Doornkloof, R24 Maanhaarrand, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang