- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 39 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Guesthouse 52 is in Groblersdal en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie.
Die gastehuis bied 10 stylvolle kamers met luukse soos lugversorging, 'n TV met Openview-kanale, privaat en suite-badkamers, strykgeriewe, koffie- en teemaakgeriewe en yskaste.
Daar is 3 slaapkamers wat selfsorggeriewe deel en 2 kamers met hul eie selfsorggeriewe, asook 'n privaat leefkamer.
Ontbyt is teen 'n fooi beskikbaar mits dit vooraf gereël word. Dit word in die gemeenskaplike eetkamer tussen 06:30 en 09:00 bedien. Wegneemetes kan ook gereël word.
Veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie-toesig word voorsien en die gastehuis het 'n moderne alarmstelsel met gewapende reaksie vir ekstra veiligheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 52 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Guesthouse 52 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 39 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang