Beskrywing
Die Kudu-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis koffie, tee, suiker, cappuccino-sakkies en 'n sakkie ys word voorsien. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier en staandwaaier. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n houttafel met 2 bankies en 2 gemakstoele, sowel as 'n ketelbraai en 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat dit 'n Malaria-gebied is.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die gashere kan ook begeleide wildritte in oop voertuie in die Krugerwildtuin reël, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Steenbok-eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n plafonwaaier en 'n vrystaande waaier. Dit maak oop na 'n oordekte patio met 'n houttafel, 2 bankies en 2 gemaklike stoele, sowel as 'n vrystaande braai, 'n ketelbraai en 2 gasbranders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let daarop dat dit 'n Malaria-gebied is.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die gashere kan ook begeleide wildritte in oop voertuie in die Krugerwildtuin reël, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3560 Steenbok Avenue, Marloth Park, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang