+14
Selfsorg in Parys

Guineafowl Cottage @ Otters' Haunt

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2026 tot 20 Mrt 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Koppieskraal Road, Kopjeskraal Farm, Portion 18, Parys, 2050, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Otters' Haunt is 'n natuurliefhebber se paradys op die oewer van die Vaalrivier, 2 km vanaf Parys en 120 km vanaf Johannesburg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie verblys is onafhanklik van die plaaslike netwerk en maak van sonkrag gebruik. Dit bied 'n uitsig oor 'n stil kanaal waar otters, akkedisse en watervoëls gesien kan word. Gaste kan ook die eiland se stap- en kano-roetes verken.

Guineafowl Cottage @ Otters' Haunt is 'n rustieke kothuis wat slaapplek aan 3 gaste bied en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na die stoep met meubels, 'n braai-area en 'n uitsig oor die rivier.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Resensies

1.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Koppieskraal Road, Kopjeskraal Farm, Portion 18, Parys, 2050, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
10 % AF
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Koppieskraal Road, Kopjeskraal Farm, Portion 18, Parys, 2050, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e0aa719ddf8341834aad5255c259e4190aa1e3de8d3375f7ebb1fac5b111b95969cce37f65d2fd39fd2db77a5bfc909a12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 Koppieskraal Road Kopjeskraal Farm, Portion 18 2050 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909821147201 27.428565081743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang