Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Karoo

GV Guestlodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nicole S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Pragtig, vriendelike gasvrou en die mooiste view! Beautiful plekkie met die mooiste view!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Rustig, waarde vir geld, vriendelike behulpsame eienaars, plaas atmosfeer ens. Weereens baie lekker gebly in baie ruim eenheid vir 4 mense. Net 'n paar goed wat aandag kort soos die WiFi en die mikrogolf was nie beskikbaar nie. Dit het ons egter nie gepla nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Evert S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Rustige oornag verblyf! Die stilte en prag van die Karoo het nie teleurgestel nie! Mooiste sterre. Eiendom so 6 km vanaf die snelweg via 'n grondpad. Die lodge was netjies en skoon, met alles wat jy nodig het. Die WiFi sein is egter nie konstant beskikbaar nie, en die DStv was onbeskikbaar. Alles is egter van die (grid) af en die battery krag raak iewers in die vroeë oggendure op wat die waterdruk en warm stort die volgende oggend kan beïnvloed as mens vroeg vertrek. Dit raak ook warm sonder die waaiers. As geen van hierdie (stads) probleme jou egter beïnvloed nie, is dit 'n heerlike oornag fasiliteit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cara-Lize L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Quintessential. Hosts were wonderful and welcoming. Their little girl was super cute and took my kids on a fairy tour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Uitstekende fasiliteite, rustig en veilig op die plaas. Baie lekker gebly met uitstekende gaste en baie gasvrye passievolle eienaars. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die perfekte 'halfway stop' tussen die Tuinroete en Johannesburg! Ons het baie lekker by die akkommodasie gebly en gaan van nou af elke keer daar stop oppad Kaap toe. Die stilte en die helder sterre van die Karoo maak dit die 'ultimate stop-over'!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld - koop skaap! Baie dankie vir jul gasvryheid en pragtige kothuis. Dit was stylvol en skoon. Karoo gasvryheid op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Awesome. Baie lekker op die plaas gebly met 'n stunning nag van sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Vriendelik, gerieflik, mooi en skoon. Vriendelike gasvrou. Pragtige, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Hier kuier mense lekker! Heerlik gekuier op hierdie plek! Die plek is goed toegerus. Sal vir seker weer hier kom bly. Dankie vir julle gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R401, Zeevenfontynen Farm, Portion 18, Middelburg, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA705692fac248a289b96cec2d1d4992a239c67166cd034f16e40f2f64071138759a69011ef30f6fbba81c3699dc3cdd34be06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 R401 Zeevenfontynen Farm, Portion 18 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.733400752229 25.303066898198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang