+46
Gastehuis in Parys

Hadeda Manor On Vaal

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3299 Hadeda Avenue, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Hadeda Manor On Vaal, geleë in die Parys Gholf- en Landgoed, bied luukse akkommodasie, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die pragtige huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Aparte opwaskamer is toegerus met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea bied 'n eetkamertafel met 8 sitplekke en vloei in die sitkamer, wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n klavier en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n patio waar gaste kan ontspan en die kroeg, braai-area en jacuzzi kan geniet. Veilige parkering word voorsien dwarsdeur die gaste se verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Vaalrivier binne loopafstand, terwyl Likkewaan Kanoklub en Parys Gholfbaan 2 km weg geleë is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 3299 Hadeda Avenue, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3299 Hadeda Avenue, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24427f74856ae6a4609dab77b0946637181c58b6771d963d9f6be5e80770b33e8d97af3b0865641c342efde6d5f5769655bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 3299 Hadeda Avenue Parys Golf & Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.878241660213 27.485597288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang