Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5
Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize P

Verfrissend!

Absoluut! Die woon-eenheid is pragtig, ruim en smaakvol gemeubileer. Die jet-bad was 'n aangename verrassing! Die kos was uit die boonste rakke, kortom, dit was heerlik! Die laaste stukkie grondpad na die akkommodasie is net baie sleg.

Mariecel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariecel V

Lekker gebly. Tuine is mooi en privaat.

Alles mooi skoon. Heerlike koningsgrootte bed gehad. Sou 'n ekstra rol toiletpapier waardeer het.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hestelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hestelle B

Very relaxing and refreshing!

We stayed at Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa for a weekend, and what a wonderful stay! The room was clean, neat, beautifully furnished and just perfect. The food was absolutely great at the restaurant, I highly recommend the Oxtail! My partner enjoyed her massage and came back looking renewed and refreshed. The area is big enough to still have loads of privacy even when they are fully booked, it is very nature-rich and very well-maintained! We will definitely visit again!

Michelle A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle A

Kamer is mooi, mense almal vriendelik.

Hulle kan die tuin mooi en skoon maak. Die res is als mooi.

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa se terugvoer

Good day Michelle,
Again we'd like to thank you for your stay and for taking the time to review our services.
I am afraid that our garden does dry out a lot during Winter/Autumn season and the leaves falls at an astronomical rate which makes it very difficult for our gardeners to keep up with. During the low season, our staff are away on leave so we do operate on skeleton staff during this period to our allow the team to spend valuable time with their families.
We do appreciate your feedback and will see what additional measures we can take to remedy the situation for a better view experience.
We look forward to welcoming you back to the lodge in the near future.
Kind regards,
Hakunamatata Lodge

Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa
Charles N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charles N

Die verblyf was baie netjies en skoon en rustige atmosfeer.

Ek was in Johannesburg by 'n troue in muldersdrift en die verblyf was die ideale ligging.

Abigail L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail L

Asemrowend

Die diens was uitstekend en almal is so vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake View-laan 171, Muldersdrift, Johannesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1187a7149e02fb554a531f9202edbc22f7f8080ab5250db544cd7c3a0255f8330096ffaef1431361a018e7a0b007144645e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 171 Lake View Avenue Muldersdrift 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.038632470998 27.890754640102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang