Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Queen Bed Unit
- Selfsorg
Huisreëls
Rustige ure is tussen 21:00 en 10:00, wees asseblief bedag op ander gaste.
Geen harde musiek, motormusiek of klankstelsels/versterkers word enige tyd van die dag toegelaat nie.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat sonder vooraf magtiging van die bestuur nie.
Ontbytpakkies is beskikbaar vir vroeë beginners. Bestel asseblief die dag voor 18:00.
Die eiendom het nie 'n kragopwekker nie, 'n noodlamp word in jou kamer voorsien, en die hek is battery-aangedrewe, so toegang is gewaarborg.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66B The Oaks Road, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang