+11
Selfsorg in Jacobsbaai

Hallo Jacobsbaai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bennie K
Lang verblyf
5.0
Jan 2026

Die ideale / beste plek om die Weskus se rustiheid en mooi natuur te kon geniet. Ek was bevoorreg om saam met my Pa ’n Weskusvakansie te geniet, en dit was al lankal ’n droom wat waar geword het. Ek het baie lank gesoek op die webtuiste vir ’n geskikte plek naby die see/strand en wat aan ons standaarde sou voldoen, en het uiteindelik besluit op Jacobsbaai. Die verskeie goeie resensies en foto’s, en my “gevoel”, het my laat besluit op Jacobsbaai, en ons was nie teleurgestel nie!! Ons was hartlik ontvang deur Steve en Dewald en het sommer dadelik tuis gevoel met allerhande onverwagte “luukses” en detail. Daar was aan alles gedink en nog meer. Ons was letterlik bederf met goeie wyn en heerlike sjokolade, ens., met ons aankoms, en daar is letterlik alles waaraan jy kan dink. Die see was op ons voorstoep (50 meter), en ek het bederf gevoel met ons eie privaat voetpaadjie strand/see toe. Ons het elke dag veilig gevoel, en daar is deurentyd sekuriteit wat 24 uur patrolleer, en ons is nooit lastig geval of het enige rondlopers gesien nie. Die stilte/rustigheid en privaatheid was wonderlik, en ek kon voel hoe my innerlike “batterye” elke dag herlaai word. Dewald (eienaar) het ook kom hoor of alles in orde is en of ons lekker kuier. Ek sal “Hallo Jacobsbaai” enige tyd hoogs aanbeveel vir ’n ieder en elk wat net wil wegbreek van die stad se gewoel en net weer jou “menswees” wil herwin en die see en rustigheid ervaar. Baie dankie weereens, Dewald en Steve, vir julle wonderlike gasvryheid en omgee. Groetnis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berthlynne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful. Bliss. Everything we needed and more! We had a wonderful stay at Hallo Jacobsbaai. Very cosy cottage with everything we needed and more! Thanks for all the extras - chocolates, champagne, good coffee, cookies and more. Would definitely return in the near future. Big ups to the hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Luuks, bederf koffie, 'n terugkom ervaring. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Dit is by die strand en rotse en ons kon heerlik stap en sit en see kyk. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf was in die unit en meer as verwag is verskaf. Dankie vir drie opsies van koffie verskaf, die Kersgeskenk sakkies, die games om te speel, die piekniekmandjie. 'n Heerlike bed met kwaliteit beddegoed. Voorwaar 'n heerlike ervaring vir ons 12 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie netjies, baie lekker en baie dankbaar vir die rus. Ons het so lekker gerus, 'n veilige snoesige plekkie. Ons is begroet met 'n klomp bederfies, van 'n bottel vonkelwyn tot 'n kersgeskenkie. Die aandag aan detail was net ongelooflik en alles skoon en mooi. Ons het selfs 'n daaglikse besoeker gehad wat kom groet het, 'n muishond. As jy stilte en rus soek, is dit waar jy dit sal kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Knus, heerlike stilte, 'n huis weg van die huis. Wonderlik, dankie! Ons het heerlik gebly, baie moeite is gedoen om aan gaste alle moontlike benodighede te verskaf. Warm tuisgevoel met 'n tikkie luuksheid. Die kaggel, die braai en die stilte is presies wat ons nodig gehad het om te rus. Baie dankie vir julle moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helgard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike ervaring. Die aandag aan die detail het die ervaring baie spesiaal gemaak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlike landskap ervaar en 'n baie smaakvolle verblyf. Dit was 'n besondere goeie ervaring. So goed toegerus en 'n bonus van die wonderlikste koffie. Ons is jammer dat ons nie langer kon bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

10 uit 10. Wonderlike naweek - 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sou 6 uit 5 sterre gee as ek kon. Kan die see hoor en ruik vanaf die eenheid. Was baie rustig, stil en privaat. Baie netjies en skoon, met aandag op klein detail! Ons was baie impressed, die kombuis het absoluut alles wat 'n mens nodig het en die eenheid is toegerus vir beide somer en winter gebruik. Ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoliswa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderful, marvelous, the area is quiet close to the beach. We had a wonderful stay; my spouse and I will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Korhaan Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA218db4e3f1a67864adab4b16b683ae47f0d3b82b7e39b2423d149732f09807b965f18c7c4f93ccc935f25ae11c79903ad685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 13 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -32.97294 17.88561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang