Deluxe King/Twin Room
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Deluxe King/Twin Room
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Luxury King/Twin Room
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Luxury King/Twin with Sleeper Couch
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Family Room
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Ontbyt word by die lodge bedien van 07:00 tot 10:00. Gaste wat vroeër wil eet of 'n ontbytpakkie benodig, word versoek om die instansie vooraf in kennis te stel.
Gaste moet die instansie ook in kennis stel van enige dieetvoorkeure.
Alle kamers is toegerus met 'n koffiemasjien en teemaakgeriewe.
Water word ook voorsien.
Middagete, aandete en alle drankies in die restaurant is uitgesluit.
Middagete en aandete word by die restaurant bedien van 11:00 tot 22:00.
Gaste is welkom om navraag te doen of hulle 'n spesiale inklok- of uitkloktyd benodig.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering word voorsien.
Die lodge het kragopwekkers wat die hele lodge en restaurant kan aandryf. Die eiendom word egter nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverside Farm, R570 Malelane Gate Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang