Hamstead Farm Cottage
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D600, Bushmans Nek-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Hamstead Farm Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke, knus eko-kothuis op dieselfde perseel as die hoofhuis op 'n plaas in Underberg. Dié tweeslaapkamerkothuis gebruik son- en windkrag en het 'n mezzanine-tussenverdieping. Dit bied 'n pragtige uitsig op die Suidelike Drakensberge en is die ideale wegbreek vir individue, groepe en gesinne.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Stortgeriewe is beskikbaar. Die kothuis het ook 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond en 'n stoof toegerus en spog met 'n smeulstofie in die leefarea om 'n gesellige atmosfeer op winteraande te skep. Die kothuis het 'n DVD-speler, WiFi (gaste moet hul eie data saambring) en draagbare braaigeriewe. Wind- en sonkrag word gebruik, so toerusting met elemente word nie toegelaat nie.
Die kothuis is slegs 20 km vanaf Underberg en word met 'n grondpad bereik. Gaste kan saans na die jakkals se gehuil en die uil se geroep luister en bedags vir 'n eland of 'n bok op die heuwel langsaan op die uitkyk wees. Die kothuis spog met 'n uitsig oor die veld na die klein berg en verder na die groter, suidelike berge.
Die kothuis is troeteldiervriendelik, maar slegs indien dit vooraf gereël word en hulle indien hulle nie op die beddens of meubels toegelaat word nie. 'n Omheinde area is vir die troeteldiere beskikbaar en wanneer hulle nie in dié area is nie moet hulle aan leibande wees.
Daar is 2 perde, 2 honde en beeste wat op die perseel woon.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Di Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- D600, Bushmans Nek-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hamstead Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D600, Bushmans Nek-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom