Hangar Hideout
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540 Walkersons Private Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hangar Hideout bied gemaklike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde privaat slaapkamer met 'n en suite-badkamer en privaat binnehof, aangeheg agter 'n vliegtuighangar in die eksklusiewe Walkersons Privaat Landgoed, 10 km oos van Dullstroom.
Die skuilplek is die ideale oornagverblyf vir die lugvaartentoesias of vlieg-avonturier. Dit is 'n ideale oornagplek vir jong paartjies of die enkelreisiger op pad om die vele toeriste-aantreklikhede in die omgewing te verken.
Die suite bestaan uit 'n koninggrootte bed met luukse linne en 'n badkamer met 'n binne- en buitestort. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en basiese breekware. Die suite het toegang tot 'n bekoorlike binnehof.
Gaste word genooi om die gewoel van die lewe te ontsnap om vrede en rustigheid te vind in die berge en valleie van die pragtige Mpumalanga-platteland, met die heuwels van die Hooglande en vars berglug.
Bespreek 'n ontspannende spa-behandeling of eet by die eksklusiewe Walkerson's Hotel. Ervaar die skilderagtige skoonheid van die platteland te perd deur 'n uitstappie te bespreek vanaf die Dullstroom-rysentrum wat op die landgoed bedryf word. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit in stap of voetslaan, wild- en voëlkyk, bergfietsry, piekniek en vliegvisvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Audrey Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 90
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R540 Walkersons Private Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Hangar Hideout het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R540 Walkersons Private Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang