Hangklip House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlik. Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timoneen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing view, good for the soul. Really relaxing vibe. Amazing place, quiet, relaxing, amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfekte naweek weg! Perfekte wegbreek. Die views was amazing en die verblyf was perfek vir ons! Alles was baie mooi skoon en lekker stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Heerlik, ontspanne en goed toegerus. Heerlike ontspanne naweek gehad by Hangklip House. Die geriewe was netjies en skoon en die kombuis is goed toegerus. Die braairooster was baie skoon (iets wat ons nog nooit by ander plekke gekry het nie). Bertus is baie behulpsaam en gasvry. Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker. Dit was 'n heerlike winterkuier met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Dit was een van ons lekkerste wegbreke! Dit was nou waarlik 'n week van heerlik rus, die uitsig van die huis is absoluut amazing en die warmbad was 'n wenner! Dankie vir jou vriendelike hulp en omgee. Ons sien Hangklip huis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie A
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker - baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter U
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Het lekker ontspan en is goed ingerig vir kuier. Pragtige uitsigte oor die see van die stoep af, het baie lekker gekuier in die warm badjie. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bob B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

As above. Pleasant, lovely views, well equipped cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R5 000
R 5 000 R 3 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 000
R 5 000 R 3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R 5 000 R 3 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcb90463472072212b8473e3a14b8c75759ee8f050a9a670e23a7beab9dd6f0a7dbb66e25e7c1de9764b3d3817fbcb04204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R3 750 per nag, vir 8 mense 45 5 1 5 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371099130654 18.833541509333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang