Hanlin Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Christelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik. Mooi dek. Lekker braai-area.
Christa V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese suite.
Truida S - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Lynette O - Apr 2023
Algehele gradering
Totale rustigheid.
Sidney C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustige naweek gehad in die mooi natuurskoon.
Suzelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Veilige, rustige bosveldatmosfeer.
Eddy G - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende wegbreek vir 'n naweek.
Arrie B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goed.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Willem M - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige plaasomgewing.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo