+22
Selfsorg in Piketberg

Hannah's Home

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Valentino L
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

'n Onvergeetlike verblyf by Hannas Home. Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek vir die ongelooflike gasvryheid wat ons by Hannas Home ervaar het. Van die oomblik wat ons aangekom het, het ons welkom en tuis gevoel. Die vuur was reeds aangesteek, wat 'n heerlike warm en gesellige atmosfeer geskep het. Die huis was ongelooflik netjies, skoon en pragtig ingerig – 'n ware plek van rus en vrede waar 'n mens kan ontspan en nuwe krag kry. Elke klein detail het gewys hoeveel liefde en sorg in hierdie besondere plek ingaan. Dit is sonder twyfel een van die mooiste en beste plekke waar ons nog gebly het. As 'n klein teken van ons waardering het ons 'n bossie blomme agtergelaat, asook 'n skildery wat deur ons jongste gemaak is. Ons hoop dit herinner hulle aan hoe baie ons hul vriendelikheid en hartlikheid waardeer het. Mag die Here julle ryklik seën vir die liefde wat julle aan ander bewys. "Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want daardeur het sommige, sonder dat hulle dit geweet het, engele as gaste ontvang." – Hebreërs 13:2. Baie dankie vir 'n onvergeetlike ervaring. Ons sal beslis weer terugkom en Hannas Home met groot vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na rus, warmte en egte gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

The hosts, Le Roux and Sandra have poured love into this beautiful house! A stylish and beautifully furnished and appointed house in an excellent location. Absolutely spotless with great attention to detail. We were 3 adults and the house is spacious, so we didn't feel we were on top of each other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

18 Hoof Street, Piketberg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda74ce358c8158950135330554a6a0e852b478964c425cc07cbcafe97404ebe02bcd3dc5c3e4d11acc5861a3c4e508b44d9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 18 Hoof Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.906934785125 18.753380338623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang