Happiness On The Rock
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- Mountons Valley, Portion 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Happiness On The Rock is 'n kontemporêre selfsorghuis op 'n plaas in Piket-Bo-Berg, Piketberg. Die huis is ideaal vir 'n wegbreek buite die stadsgedruis.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n pizza-oond toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n kaggel en 'n gemaklike rusbank voor 'n TV met sekere DStv-kanale.
Stapeldeure lei na 'n stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad, biblioteek, tuin en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mountons Valley, Portion 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Mountons Valley, Portion 13, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang