Happy Forest Guest House
Beskrywing
Elke eenheid kan tot 3 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, saam met 'n addisionele enkelbed. 'n En suite-badkamer met 'n stort verseker gaste se gerief en privaatheid. Elke eenheid is deurdag toegerus en het 'n etenstafel, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op hul privaat patio ontspan of 'n ontspanne aand rondom die braai geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Geen rook word binne die eiendom toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C49 Linyanti Road, Katima Mulilo, Zambezi
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang