7 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4B Passat street, South End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harbour & Bay View House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond op ooghoogte, mikrogolfoond, dubbeldeur-yskas-vrieskas, sowel as eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke, langs die kombuis, is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, insluitend 'n braai-area. Gedurende die somermaande bied 'n verfrissende swembad 'n verkwikkende ontsnapping van die hitte.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4B Passat street, South End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Harbour & Bay View House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4B Passat street, South End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang