Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humerail besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Humerail.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humerail akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Humerail Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Humerail Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Humerail

Die Paxton Hotel is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë wat bekendstaan as die Vriendelike Stad van Suid-Afrika. Die hotel het 'n uitsig oor die hawe en bied ook manjifieke uitsigte oor Algoabaai. Die Paxton Hotel...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humerail

Harbour Cottages bestaan uit 5 bekoorlike selfsorgeenhede wat in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is, Hier kan gaste in luuksheid oornag of vir langer bespreek met al die nodige geriewe op hul voorstoep. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Humerail

Vanaf
R1 188
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

La Mer Guest House bied 13 kamers in 'n pragtige tuin met 'n swembad, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis. Die kamers op die boonste verdieping kan lieflike uitsigte oor Gqeberha (Port Elizabeth) se hawe en st...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Charm of the Bay is in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die...

Vanaf
R650
per nag, vir 1
Selfsorg in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aberdour Guesthouse is ideaal vir kort en langverblyf vir vakansiegangers en sakelui. Die gastehuis bied selfsorgverblyf in die gesogte buurt, Humewood, naby die strandfront en hoofgeriewe. Elke eenheid het 'n kom...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Gqeberha (Port Elizabeth), bied. Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubile...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, 'n stil ligging, en bied B&B-verblyf minder as 5 minute se stap vanaf die beeldskone strand in Gqeberha (Port Elizabeth). Nie net is dit geskik vir vakans...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Grace is 'n ruim en gerieflike eenheid in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), en bied 'n pragtige uitsig oor King's Beach. Dit is naby die strand, park, waterwurm, straatmark, McArthur-swembad en -geriewe, verskeie...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Algoa Bay B&B is 'n nuutgeboude gastehuis met hoogs aanbeveelbare B&B-akkommodasie in die eksklusiewe Gqeberha (Port Elizabeth)-strandfrontbuurt Humewood. Akkommodasie bestaan uit 11 kamers wat elk 'n en suite-badk...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Ons stylvolle en gerieflike gastehuis bied 7 kamers wat elkeen met noukeurige aandag aan elke detail versier is ten einde jou verblyf hier by ons onvergeetlik te maak. Al die kamers is apart van die hoofhuis geleë ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]