Harmonie Proteas
40 gaste
14 slaapkamers
22 beds
14 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hartbeesfontein Farm, portion 20, Harmonie Proteas, Rayton, 1001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Harmonie Proteas bied 'n rustige plattelandse toevlugsoord net 45 km oos van Pretoria in die Cullinan-area, omring deur golwende proteavelde, wyd oop lug en pragtige sonsondergange. Ideaal vir gesinsbyeenkomste, groepsuitstappies of 'n ontspanne naweekwegbreek, bied die eiendom gemaklik plek vir tot 40 gaste.
Die landgoed beskik oor 13 kamers met en suite-badkamers, gemeubileer met koningingrootte-beddens, of 'n kombinasie van koningingrootte- en enkel- of stapelbeddens, sowel as 'n privaat woonstel met sy eie kombuis en badkamer. Die kamers is as volg uitgelê:
5 x familie kamers met 'n Q-groote bed en 'n bunker bed en en-suite badkamer
1 x familie kamer met twee enkel beddens en 'n bunker bed en en-suite badkamer
7 x kamer met slegs 'n Q-groote bed en en-suite badkamer
1 x woonstel (De Kleine Huizen) met 2 slaapkamers, 1 x Q-groote bed en 2 x enkelbeddens in die tweede slaap kamer, badkamer, sitkamer en kombuisie.
Twee goed toegeruste gemeenskaplike kombuise en 'n sentrale boma skep 'n verwelkomende, sosiale omgewing, terwyl alle badkamers storte, wasbakke en toilette insluit. Linne en handdoeke word vir elke gas voorsien, wat gemak en gerief dwarsdeur die verblyf verseker.
Buite het gaste toegang tot ruim areas en kan hulle boswandelings tussen die proteas, fietsry en wildkyk geniet. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Elsje Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hartbeesfontein Farm, portion 20, Harmonie Proteas, Rayton, 1001, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hartbeesfontein Farm, portion 20, Harmonie Proteas, Rayton, 1001, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang