Harmony on Kowie
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harmony on Kowie is 'n rustige woonstel met 'n asemrowende uitsig oor beide die rivier en die see in Port Alfred. Dit bied slaapplek aan 5 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. 'n Aparte gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is ook 'n braai-area. Hierdie is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers en gaste wat graag wil ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang