Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie bad- en swemhanddoeke saam te bring. Handdoeke kan teen 'n ekstra fooi voorsien word.
Slegs een parkeerplek is beskikbaar – Motorafdak nr. 53. Onthou asseblief om op enige ander parkeerplekke te parkeer.
Wees asseblief bedagsaam teenoor alle ander bewoners in die gebou. Geen harde musiek of TV sal geduld word nie.
Kinders word nie toegelaat om in die gebou se gange of die parkeerarea te speel nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die gebou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaap De Goede Hoop Avenue, Alikreukel Complex, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang