+9
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Jessica P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was baie lekker. Plek was mooi. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Plek was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal beslis weer by Hartenbos Self-Catering Apartment bespreek. Baie lekker gebly. Plek het alles wat nodig is en die omgewing is baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker. Baie lekker plek, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het heerlik gekuier. Plek goed ingerig. Netjies, skoon en veilig. Wees heerlik. Skoon, veilig, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie W
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Dit was uitstekend en baie rustig. Alles was baie goed en wel. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berend L
Kort verblyf
4.4
Mei 2026

Baie netjies en sentraal. Baie ordentlike plek. Baie sentraal en loopafstand van alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes A M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Ongemaklik. Daar was nie 'n behoorlike waaier nie en die bed was oud en ongemaklik.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Kobie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Hartlik in Hartenbos. Oulike plekkie naby die strand en die ATKV Waterfront. Het heerlik ontspan. Die plekkie het als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese blyplek vir wat jy betaal. Daar was pragtige verwelkomingsbriefies. Die plek was lieflik skoon en die tuin van die huis vreeslik mooi. Dit het baie veilig gevoel met die Trellidore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustige omgewing. Baie goeie toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 275

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Berthol Alheit Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODUwNzNkLTgyMmUtNDIyMC1hOTAwLWYxMTRlMjU5ZjFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 29 Berthol Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.1345736 22.1100608
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang