+51

Hartenbos Vegkop Verblyf

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Vegkop Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hartenbos Vegkop Verblyf is sentraal geleë in Hartenbos en bied gemaklike selfsorgverblyf binne loopafstand van die strand, die Hartenbos Amfiteater, winkels en restaurante. Die eiendom bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte woonstel op dieselfde erf.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n driekwartbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en basiese kookgerei in. Die eetarea bied sitplek vir 6. Die sitarea bevat rusbanke en 'n slim-TV.

Die woonstel is 'n netjiese, privaat woonstel aan die agterkant van die eiendom met sy eie ingang, onderdakparkering en 'n privaat buitebraai-area. Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n tweeplaatstoof met oond. 'n Klein eetkamertafel met sitplek vir 2 is beskikbaar. Die eenheid het 'n slim-TV.

Elke eenheid het 'n privaat ingang, sy eie hek en toegewyde parkering. Geen geriewe word tussen die eenhede gedeel nie. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n persoonlike kluis en TV's met Netflix en DStv. Die hele eiendom kan bespreek word vir groter groepe of gesinne wat eksklusiewe gebruik van beide eenhede soek. Hierdie opsie bied 'n totaal van 4 slaapkamers, 3 badkamers, 2 kombuise, 2 privaat braai-areas, verskeie leefruimtes en veilige parkering agter geslote hekke. Hierdie opstelling is geskik vir gaste wat ekstra ruimte benodig terwyl hulle steeds binne loopafstand van die sentrale Hartenbos-geriewe is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 3 Vegkop Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Vegkop Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe468920286a58d9478d2b5198e3c0f4891ba8c4ac702be161d7ae12f9953af280f8ea3e3e5902f95a40e706ef530cba7cd34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 3 Vegkop Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127736136881 22.111365212269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang