+38
Selfsorg in Labram

HartKlop Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Lehandre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Skoon, stil en met 'n heerlike ligging! Ek sal met vrymoedigheid weer daar bly. Perfek vir 'n sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2026

Gemaklik. Ja en nee. Met aankoms het ons gesukkel om die gasvrou in die hande te kry, amper 30 min buite gewag, tot ander gaste ons ingelaat het. Toe ons uiteindelik die gasvrou in die hande kry, was ons bespreekte familiekamer nie beskikbaar nie. Sy wou ons in 2 aparte kamers sit, wat ons gesê het nie moontlik sal wees nie omdat ons 'n 8-jarige seuntjie het, dus sal hy nie alleen in 'n kamer kan slaap nie. Sy het ons geskuif na 'n ander familiekamer, en dit het ons glad nie gepla nie. Die kamer was netjies, die gastehuis en parkering veilig, groot gemaklike beddens en 'n groot self-sorg kombuis. Al wat slegte diens verder was, is dat ons oor ons 3 aande se verblyf geen skoon handdoeke of ekstra toiletpapier ontvang het nie. Dis jammer, want dit is 'n baie netjiese gastehuis, goed geprys en uitstekende ligging, maar die kliëntediens het bietjie aan die kort kant gelei.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corline O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en mooi. Beveel definitief aan, sit in 'n goeie ligging naby die mall.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franli Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Welgevonden, Royaldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c55ed10f78b8eccbfaa0c299413926d163b36103e7f555bfc3511f93e3b593312fe9fa6b57c2c87bab6ddb804fe51fa1285?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Welgevonden, Royaldene Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -28.756829235581 24.761492057672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang