+28

Haus Al Maine

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Haus Al Maine bied gemaklike selfsorgverblyf, sentraal geleë in Oudewerf, Parys, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers.

Die eiendom bestaan uit 2 pragtig ingerigte vrystaande woonstelle, elk met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Elke woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers met gemaklike beddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenhede sluit 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi in. Hulle maak ook oop na 'n buitepatio met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Beide eenhede is troeteldiervriendelik, maar gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring.

Die eenheid het ook 'n kothuis, Emri, wat slaapplek vir 4 gaste bied. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en die leefarea is ingerig met 'n rusbank vir 2 kinders. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.

Gaste sal veilige onderdakparkeerplek kry en sal naby restaurante, winkels en besienswaardighede soos die Vredefortkoepel, Bon-Af-bessieplaas, Otavi-wildreservaat, Parys Museum en Parys Antiques & Collectibles geleë wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anette D
Saam met vriende
5.0
Netjiese eenheid wat ek vir baie sal aanbeveel! Baie lekker, het alles wat jy benodig, stort en bad, kaggel was heerlik met die koue weer!
Nov 2025
Karien J
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful, neat, clean, convenient. Lovely and cosy accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Liezel O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf in Parys. Uitstekende plekkie in Parys. Die eenheid is baie stylvol gemeubileer en die ontvangs baie vriendelik, en dit was heerli...
Sien meer
Nov 2025
Hardus N
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome awesome awesome! Verskriklike oulike plekkie. Charmaine het seker gemaak ons is gemaklik en tevrede. Die plekkies is luuks, maar "cosy". Die p...
Sien meer
Nov 2025
Willie E
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese plek met eienaar wat seker maak jou verblyf verloop seepglad. Ons het op kort kennisgewing blyplek bespreek. Ons was aangenaam verras me...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Haus Al Maine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Muller Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39eaafa4288cd718095a0910c58e05335fec56a8ef6aadf99bbc3f5eaf87ebd80ba24bdd61ef43124343bec3147c6a6e26bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 12 Muller Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898654509605 27.469199895859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang