Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg-eenheid 1
- Selfsorg
- Selfsorg-eenheid 2
- Selfsorg
- Selfsorg-chalet
- Selfsorg
Huisreëls
Om 'n bespreking te bevestig, is 'n deposito van 50% betaalbaar. Vir 1 nag se akkommodasie en besprekings op 'n kort kennisgewing (minder as 72 uur vooraf) is 100 % deposito betaalbaar - en die deposito is nie-terugbetaalbaar nie. Die uitstaande balans moet op die laatste 7 dae voor aankoms betaal word. Vir besprekings minder as 14 dae voor aankoms is die volle bedrag 24 uur vooraf betaalbaar.
Kinderbeleid: In die belang van kinders se veiligheid huisves ons slegs kinders onder die ouderdom van 12 op aanvraag.
Aankoms na 18:00 slegs as vooraf gereël is. Geen inklok na 22:00 nie (in die belang van ander gaste en veiligheidsredes).
Feesseisoen, openbare vakansies en langnaweke: minimum van 2 nagte se verblyf.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Emmett E 6, Kiepersol, 1241, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang