Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Jeffreysbaai

Haven at Casa Esda

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Tulip Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Haven at Casa Esda is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op dieselfde eiendom as 2 ander vakansie-eenhede in Jeffreysbaai. Die woonstel is perfek vir 'n paartjie of 'n klein gesin en bied 'n rustige, veilige omgewing en dien as 'n vreedsame en gerieflike basis vanwaar hierdie gewilde kusdorp verken kan word. Gaste kan ook pragtige see-uitsigte vanaf die eiendom geniet.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort, wasbak, toilet en wasmasjien. Linne en badhanddoeke word voorsien, terwyl gaste versoek word om hul eie strandhanddoeke saam te bring. Skoonmaakdienste kan gereël word vir langer verblyf van meer as 2 weke.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die leefarea sluit 'n slaapbank vir 2 kinders, gemaklike sitplek en 'n televisie vir gaste se vermaak in. WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die privaat balkon, wat sitplek en 'n draagbare braai bied. Veilige parkering word op die perseel voorsien. Die strand is ongeveer 650 m weg, en plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is binne maklike bereik. Aktiwiteite in die omgewing sluit in 'n waterpark, swem, branderplankry, visvang, kajakvaart en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ronel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 5 Tulip Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Tulip Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23fbde2f0daaa8be0a5d2243e2be139e5adc08161b60641e2962145b8f71ce0207c3857ba5eeafd45067dcdf53f7ff1bd449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 5 Tulip Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0434353 24.9242812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang