Hazel @ The Tokyo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hazel @ The Tokyo bied pragtige uitsigte oor die stad en sjiek akkommodasie, en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Geen parkering nie.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste by die Hazel het toegang tot die gedeelde dakswembad en braai-area. Die woonstel is binne loopafstand van 'n verskeidenheid restaurante, winkels, museums en kafees. Sea Point Promenade is 3.7 km weg, en Clifton View is 6.5 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang