Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R380.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- HeadsView 1
- Selfsorg
- HeadsView 2
- Selfsorg
- HeadsView 3
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis
Huisreëls
Rook op die perseel is streng verbode. Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie. Bykomende gaste word nie op die eiendom toegelaat nie en mag ook nie oornag nie.
Neem asseblief kennis dat die eienaar en hul kinders op die perseel woon. Gaste sal die swembad, buitebraai-area, pergola-sitarea en grasperk met die eienaar deel. Stilte tye is tussen 21:00 en 08:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Milkwood Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang