Mabalingwe Heartland Lodge Prm138
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Heartland Lodge Prm138 is 'n pragtige lodge in die Mabalinwe Natuurreservaat wat in Bela-Bela geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, word deur welige groen omring en is die ideale opsie vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie-toevlugsoord.
Dié lodge beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die solder 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel, 'n TV met DStv en gemaklike sitplek.
Die huis lei na 'n L-vormige dek met oorgenoeg buitesitplek, 'n swembad en 'n braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Boonop het die lodge 'n omsetter vir 'n ononderbroke kragtoevoer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516, Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang