4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Sinovich Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hearts Cottage is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Kimberley, Noord-Kaap. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid het slaapplek vir tot 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die sitkamer is ingerig met 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 1 volwassene, of 2 kinders, en daar is 'n TV. Ekstra komberse, kussings en 'n matras bo-op word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek, met genoeg spasie vir 'n voertuig sowel as 'n sleepwa. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kairi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Sinovich Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Hearts Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Sinovich Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang