+34
Hotel in Howick

Hebron Haven Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Irene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

N rustige weg breek in die asemrowende omgewing met fantastiese diens en kos. Ek en my man het 'n heerlike tyd gehad. Ons het in die staal kamer gebly, dit was 'n ondervinding om in 'n kamer te bly wat eens 'n stal was. Baie mooi skoon en die bed was ongelooflik gemaklik. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kos is onvergeetlik goed. Ons sal beslis weer daar bly, en volgende keer sal vir langer wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

An absolute jewel! Absolutely amazing place! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer daar oorslaap. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was skoon en netjies. Lekker ete geniet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyla S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

‘n Idilliese oornagplekkie omring met die natuur, voëllewe en heerlike kos. Hang af waarna 'n mens soek. Dis 'n idilliese, ou plek. Die omgewing is lieflik. Ons het afgestap na die rivier en pragtige foto's geneem. Wonderlike voëllewe en baie rustig. Staf was vriendelik en professioneel. Die kos in die restaurant was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Will be back. Very friendly staff and very self-contained facilities. The restaurant was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ida L
1 nag
4.4
Jan 2026

Lekker wegbreek. Verblyf akkommodasie en betroubaar, en die staf is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2026

A really nice old school country hotel with great staff and great food. Great location, good value, good food, nice atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriele B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Wir würden wiederkommen. Hat uns sehr gut gefallen. Wlan funktionierte nicht. Eine Nacht im Stall. Es war sehr schön gelegen. Sehr ruhig und sauber. Tolles Frühstück a la carte. Außerdem haben wir vorzüglich zu Abend gegessen. Hierbei ein gutes Preis Leistungsverhältnis. English: We would come back. We liked it very much. The WiFi did not work. One night in the stable. It was very beautifully located. Very quiet and clean. Great à la carte breakfast. We also had an excellent dinner. Good value for money. Afrikaans: Ons sal weer kom. Ons het baie daarvan gehou. Die WiFi het nie gewerk nie. Een nag in die stal. Dit was baie mooi geleë. Baie rustig en skoon. Heerlike à la carte-ontbyt. Ons het ook ’n voortreflike aandete geniet. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Usha M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Amazing. A very well and relaxed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

District Road D128, Lions River, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd028bda955bca16f300c6c8a4d337a43bd8ca434701f2fc4d875e621c7d04db66dc0504063cfdea33db190358b26e8dcdffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 District Road D128 Lions River 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.475769026713 30.12995660305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang