+34
Hotel in Howick

Hebron Haven Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Irene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

N rustige weg breek in die asemrowende omgewing met fantastiese diens en kos. Ek en my man het 'n heerlike tyd gehad. Ons het in die staal kamer gebly, dit was 'n ondervinding om in 'n kamer te bly wat eens 'n stal was. Baie mooi skoon en die bed was ongelooflik gemaklik. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kos is onvergeetlik goed. Ons sal beslis weer daar bly, en volgende keer sal vir langer wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

An absolute jewel! Absolutely amazing place! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer daar oorslaap. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was skoon en netjies. Lekker ete geniet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyla S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

‘n Idilliese oornagplekkie omring met die natuur, voëllewe en heerlike kos. Hang af waarna 'n mens soek. Dis 'n idilliese, ou plek. Die omgewing is lieflik. Ons het afgestap na die rivier en pragtige foto's geneem. Wonderlike voëllewe en baie rustig. Staf was vriendelik en professioneel. Die kos in die restaurant was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2026

Will be back. Very friendly staff and very self-contained facilities. The restaurant was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ida L
1 nag
4.4
Jan 2026

Lekker wegbreek. Verblyf akkommodasie en betroubaar, en die staf is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2026

A really nice old school country hotel with great staff and great food. Great location, good value, good food, nice atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Usha M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Amazing. A very well and relaxed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stunning. Dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 740
per nag (plek vir 2)
Bespreek

District Road D128, Lions River, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd028bda955bca16f300c6c8a4d337a43bd8ca434701f2fc4d875e621c7d04db66dc0504063cfdea33db190358b26e8dcdffb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 District Road D128 Lions River 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.475769026713 30.12995660305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang