2 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 254 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-winkelsentrum. Die woonstel is vas aan die hoofhuis en het sy eie privaat ingang en binnehof.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n kombuisie met 'n toonbank en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. Koffie en beskuit word voorsien. Die woonstel is met linne, badhanddoeke, gratis WiFi en 'n TV met 'n media-speler met sekere kanale gelykstaande aan Netflix toegerus.
Die binnehof het 'n tafel met 'n bankie, 'n Weber-braai en kampstoele waar gaste kan sit en ontspan. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hilary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 254 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Hedgehog Hollow het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
254 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang