Walmer Akkommodasie by Hedgehog Hollow | LekkeSlaap
+21

Hedgehog Hollow

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterweg 254, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Port Elizabeth, geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-winkelsentrum. Die woonstel is vas aan die hoofhuis en het sy eie privaat ingang en binnehof.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n kombuisie met 'n toonbank en 'n sitarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. Koffie en beskuit word voorsien. Die woonstel is met linne, badhanddoeke, gratis WiFi en 'n TV met 'n media-speler met sekere kanale gelykstaande aan Netflix toegerus.

Die binnehof het 'n bankie waar gaste kan sit en ontspan. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Hedgehog Hollow sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Hedgehog Hollow
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Waterweg 254, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hedgehog Hollow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterweg 254, Walmer, Port Elizabeth, 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlVDs9uEB4tgtPevWlWq4vApyIW0l83scdLALJBVqfHu1B7pF85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 254 Water Road Walmer 6065 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.980968258863 25.565499682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za