+8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bob D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik gerus na 'n lang dag oppad. Besonder netjies en skoon eenheid, gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Well equipped, clean and neat. Kimberley was in the middle of a heat wave, so that overshadowed everything. The comfort of the home made up for the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

In hierdie eenheid kan 'n mens gerieflik vir meer as een nag oorbly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Uzanne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Lekker, net baie warm. Ons het aangekom by 'n baie mooi plek. Was net baie warm. Huisie is oulik ingerig. Baie huislik en gemaklik. Hulle moet net asb. na die waaiers kyk, help glad nie in die hitte nie, en die water in die stort was niks; kon amper nie stort nie, waterdruk is baie laag gewees. Verder baie happy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Trinisha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Warm. Homey. Relaxed. This is such a lovely place and Diana is a wonderful host. Great value for money, clean, spacious, and very safe. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique Raylene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Guest house was exceptional. Stay was amazing, and so was the privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was soos home away from home. Alles was super skoon en netjies. Baie veilig. Die beste in Kimberley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinelle T
1 nag
5.0
Sep 2025

Alles wat nodig is vir 'n oornag verblyf. Veilige parkering, ek het te alle tye veilig gevoel. Baie netjiese en skoon plek. Ek het baie lekker hier gebly en sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die oulikste plekkie. Die oulikste plekkie! Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Marlene Street, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA977c3e533be93c5fdcebd386ce655b89c89c234e9070dc902ca38b9b0df4f4f243db65dd24e18c7213c8b4152161073a13f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 28 Marlene Street Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.7513438 24.7295622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang