Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Gatehouse
-
Selfsorg
Linne en handdoeke word voorsien
'n Nespresso-masjien, koffie, tee en skoonmaakmiddels word voorsien - Strelitzia
-
Selfsorg
Linne en handdoeke word voorsien
'n Nespresso-masjien, koffie, tee en skoonmaakmiddels word voorsien - Olive
-
Selfsorg
Linne en handdoeke word voorsien
'n Nespresso-masjien, koffie, tee en skoonmaakmiddels word voorsien
Huisreëls
Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Daar is 3 honde (2 vizlas en 1 schnauzer) op die perseel wat tien teen een die eerstes sal wees wat gaste groet. Moenie bekommerd wees nie, hulle is opgewonde en nie gevaarlik nie.
Daar is 'n 10MB-WiFi-lyn wat die meeste van die tyd in al die kothuise optel.
Gaste moet verkieslik hul eie hout saambring, maar die instansie verkoop wel ekstra sakke teen R60 'n sak.
Die kothuise het elk 'n TV, maar nie DStv nie. Bring gerus 'n HDMI-kabel saam om deur jou selfoon of Android-boks te stroom met die gratis WiFi wat beskikbaar is. Gatehouse het 'n DVD-speler en gaste kan DVD's saambring indien hulle dit wil gebruik.
Harde musiek word nie toegelaat nie en die instansie raai gaste aan om die natuurgeluide te geniet. Daar is baie paddas, krieke, uile en ander gediertes wat genoeg geraas maak in die aand.
Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Daar is 2 bababeddens en 'n baba-stoel op versoek beskikbaar.
Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel, maar jonger kinders moet te alle tye onder toesig wees. Daar is damme, swembaddens en houtvuurwarmbaddens wat nie omhein is nie en is dus gevaarlik vir jong kinders wat kan brand of verdrink.
Gaste moet skoene dra as hulle in die veld loop.
Hemel en Aarde Cottages sal nie verantwoordelik wees vir enige ongelukke wat plaasvind wanneer kinders nie onder toesig is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Coch y Bondhu Estate, R320, off Haygrove Heaven, Hemel en Aarde Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang