Hemelstoep
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R430.00 per bespreking
Prys sluit in
- Hemelstoep
- Selfsorg
- Hemelstoep Apartment
- Selfsorg
Huisreëls
Terme en voorwaardes kan van toepassing wees op alle spesiale aanbiedinge.
'n Skoonmaakfooi word per bespreking gehef.
Indien Hemelstoep Woonstelgaste eksklusiewe gebruik van die swembadarea tydens hul verblyf wil hê, kan hulle dit met graagte aanvra teen 'n addisionele koste per nag. Dit is slegs vir gaste wat die woonstel bespreek.
Gaste van Hemelstoep Woonstel wat eksklusiewe gebruik van die swembadarea verkies, kan dit teen 'n addisionele koste aanvra, wat privaatheid vir die duur van hul verblyf verseker.
Besprekings deur derde partye is welkom, mits vooraf reëlings met die gasheer getref word. Identifikasie soos 'n ID of paspoort sal met aankoms aangevra word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang