Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Delareyville

Heritage View Birding Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en baie mooi. Heerlik gebly. Baie mooi, netjies en skoon. Melanie het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ek beveel hulle enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties, salig en opwindend. 5-ster! Ons oornag was uitstekend - die verblyf is rustig, gemaklik en goed ingerig. Die area het veilig gevoel wat bygedra het tot 'n ontspanne ervaring. Die ontbyt wat gemaak is, was fantasties! Die voëltoer was 'n ware hoogtepunt. Dit was 'n uitstekende ervaring met kundige begeleiding en fantastiese geleenthede om verskeie voëlspesies te sien en te hoor saam met Poena. Ons kan die plek sterk aanbeveel vir enigeen wat van natuur en voëlkyk hou. Ons sal definitief weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende gasvrou. Baie netjies en skoon. Baie rustige omgewing. Sal beslis weer daar oorslaap. Vriendelike mense. Poena en Melanie het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Heritage View Birding Retreat
Lourens en Tracy, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons sien uit na die volgende besoek.

Gerty P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very nice place. It was a very relaxing environment with all the birds and a clean, neat place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melanie
Heritage View Birding Retreat
Baie dankie, hoop ons sien julle weer gou.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

200% aanbeveling 'Peaceful'. 'Tranquility-Peaceful' Welkom ontvangs, ligging langs natuurreservaat met mooi sonsak oor die water en voëllewe. Huis ongelooflik stylvol, moderne afwerkings. En met die lekker groot bed, beste linne en beddegoed was dit moeilik om op te staan. Heerlike plunger koffie 'n bederf. Meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdild V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

‘n Pragtige blyplek, in 'n besondere, toeganklike en rustige omgewing. ‘n Baie mooi, modern en deurdag toegeruste blyplek. Die uitsig oor die dam is besonders, ons sal definitief teruggaan om meer van die voëllewe te ervaar. Dis ook 'n juweel aangesien dit gerieflik naby aan die hoofroete geleë is en tog 'n rustige atmosfeer bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent, comfortable overnight stay on a long journey. Tastefully styled and well equipped. Loved it. The sunset was spectacular over the water. Just beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik ontspan en gerus na 'n lang dag op die pad! Ons is baie gasvry ontvang, die eienaars is baie gawe mense. Ek sal enige iemand aanbeveel om van hul gebruik te maak. Dit is jammer dat ons net 1 nag daar kon wees. Gaan vir seker in die toekoms weer daar oornag. Die plek is 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

N14, Heritage View Birding Retreat, Delareyville, 2770, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4744d6f0c8790d4b6c073f2d0f2d043eba2aa6f3a3ab37958deadb0d2e0e17778861ef7533956ca1c2bb2b925eec9b68b5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 N14 Heritage View Birding Retreat 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.57159072072 25.608860847559
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang