Netherwood Heron Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Netherwood Farm, R103, Nottingham Road, Midlands, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Netherwood Heron Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Midlands, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV, gratis WiFi en 'n kaggel. Gaste word aangeraai om hul eie batterytoestelle saam te bring vir beurtkrag.
Buite is daar 'n onderdakstoep en braai-area met 'n uitsig op die berge en oor die bosveld.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dr Robert Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Netherwood Farm, R103, Nottingham Road, Midlands, 3280, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Netherwood Farm, R103, Nottingham Road, Midlands, 3280, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang