Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is verbode binne die kothuis. Braaigeriewe mag slegs by die swembadarea gebruik word.
Braaigerei word nie by die eenhede toegelaat nie weens 'n onlangse brand.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ons bure en hou geraasvlakke te alle tye tot 'n minimum.
Elektrisiteit is op 'n voorafbetaalde stelsel. Die eenheid word met R200 aangevul, en gaste is verantwoordelik vir die aankoop van bykomende elektrisiteit indien dit tydens hul verblyf opraak.
Neem asseblief kennis van die brug se sluitingsure wat op die kennisgewingbord vertoon word voordat u op die strand uitgaan.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Barracuda Road, Wood Grange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang