Hidden Gem
Beskrywing
Dis 'n knus eenheid en het 'n enkelbed geskik vir 1 volwassene of kind. Gaste gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid bied toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea, swembad en braai-area. Ander geriewe in die eenheid sluit in 'n omsetter vir kragonderbrekings in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Daar is 2 matrasse vir ekstra gaste teen 'n ekstra koste.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie, maar buite wel.
- Hout en vuuraanstekers is op versoek beskikbaar.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die sleutels sal met aankoms deur die eienaars oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid bied toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea, swembad en 'n braai-area. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n omsetter vir kragonderbrekings in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Daar is 2 matrasse vir ekstra gaste teen 'n ekstra koste.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie, maar buite wel.
- Hout en vuuraanstekers is op versoek beskikbaar.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die sleutels sal met aankoms deur die eienaars oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dis 'n knus eenheid en het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het volle toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea, swembad en 'n braai-area. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n omsetter vir kragonderbrekings in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Daar is 2 matrasse vir ekstra gaste teen 'n ekstra koste.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie, maar buite wel.
- Hout en vuuraanstekers is op versoek beskikbaar.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die sleutels sal met aankoms deur die eienaars oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n groot bad, groot stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, swembad en braai-area. Die kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die stoep en swembad. Hierdie kamer het ook 'n omsetter en 'n dakwaaier. Diamond is ideaal as aantekplek vir troues, matriekafskeid en ander funksies.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Daar is 2 matrasse vir ekstra gaste teen 'n ekstra koste.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie, maar buite wel.
- Hout en vuuraanstekers is op versoek beskikbaar.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die sleutels sal met aankoms deur die eienaars oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid bied toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea, swembad en braai-area. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n omsetter vir kragonderbrekings in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Daar is 2 matrasse vir ekstra gaste teen 'n ekstra koste.
- Rook word nie binnenshuis toegelaat nie, maar buite wel.
- Hout en vuuraanstekers is op versoek beskikbaar.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die sleutels sal met aankoms deur die eienaars oorhandig word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 3, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom